Agter die skerms

Agter die skerms

Agter die skerms

Republk besoek gereeld ou fabrieke, plase met pragtige plaasdamme en bosveld-braaiplekke waar ons foto’s met ons nuutste produkte neem. Onlangs was ons by Victoria Yard in Lorentzville, Johannesburg. Dis ’n ware juweel in die middestad van Johannesburg (langs Hillbrow), waar jy veilig koffie kan drink en unieke winkels kan besoek, terwyl dit alles voel asof jy in ’n fabriek is. Kyk gerus na ons video van ’n onlangse fotosessie!