Wie sou ’n jaar gelede kon dink dat ons weens ’n wêreldwye epidemie van die buitewêreld afgesonder sou wees? Die koronavirus sal die impak op die hedendaagse lewe, soos ons dit ken, vir altyd verander.
Die ontwrigting van ons alledaagse lewe was onverwags, en talle museums trek veral swaar omdat hulle van besoekers afhanklik is.
Maar elke donker wolk het ’n silwer randjie, en virtuele toere bied ons die geleentheid om steeds besienswaardighede te besoek. En hoewel gewone reis in die afsienbare toekoms onmoontlik is, kan virtuele realiteit dit verander.
Die top 7 virtuele toere
Van die wêreld se grootste galerye, museums en bekende landskappe is net ’n paar klikke weg. Hier is Republk se keuse van die beste virtuele reiservarings wat jy kan beleef:
Ons moedig mense graag aan om ’n skenking aan die Voortrekkermonument en die Erfenisstigting deur middel van Snapscan te maak. Skenkings word gebruik vir die instandhouding van die terrein en die bewaring van erfenis. As jy nie die Monument persoonlik kan besoek nie, word elke elektroniese bydrae waardeer!
Jy kan ook direk ’n skenking maak:
Die Voortrekkermonument en Natuurreservaat
Rekeningnommer: 15 0016 8990
ABSA-takkode: 632005
3. NASA
4. Tafelberg
