Avonture in Afrika wat jy móét aanpak
As jy op soek is na ’n onvergeetlike ervaring wat jou met die natuur verbind, is daar geen beter plek as Afrika nie. Hier is ’n lys avonture wat jy in jou leeftyd móét aanpak: 1. Ontdek die Serengeti Die Serengeti in Tanzanië is een van die wêreld se mees...
The Five Top Places to Go Camping in South Africa
Kampering is 'n geliefde tydverdryf in Suid-Afrika. Met ons ongelooflike natuurskoon en wye verskeidenheid terreine is dit geen wonder dat kampering so gewild is nie. Of jy nou 'n avontuurlustige reisiger is wat van wilderniskampering hou, of 'n gesin wat 'n gerieflike oord verkies, Suid-Afrika het beslis iets vir almal....
5 top plaaslike bestemmings wat jy móét besoek
Suid-Afrika is ’n land vol avontuur en kultuur, en daar is baie plekke om te besoek. Hier is vyf van die topbestemmings wat jy nie wil misloop nie.
Red die swartrenoster!
Swart renosters, of meer spesifiek die Diceros bicornis, is ’n kritiek bedreigde spesie wat wêreldwyd erkenning verdien het.
5 geskenkidees vir die feestyd
Wanneer November aanbreek, begin die meeste van ons kreatief dink aan Kersgeskenke wat uniek is vir elkeen in die familie of vriendekring. Voor ons ons oë uitvee, is Kersfees net ’n week weg en daarna is ons al in die nuwe jaar! Dit sal beslis beter wees om nou al...
Why you can be proud to speak Afrikaans
Geskryf deur: Jaun-Mari Nel Elke individu in die wêreld dink en praat in ‘n spesifieke taal, op sy eie unieke manier. ‘n Taal waarin jy kan droom, grappies maak en kommunikeer. Om Afrikaans as ‘n moedertaal te kan hê, gee ‘n gevoel van trots wees af – of jy nou...
5 Unieke dorpies wat jy moet besoek!
Wakkerstroom, Mpumalanga Die dorp Wakkerstroom word die juweel van Mpumalanga genoem. Die woorde “tussen riviere en berge” is juis van toepassing op dié dorp wat as een van die mooiste dorpe in Suid-Afrika beskou word. Wakkerstroom is in 1859 gevestig en die dorp se naam is ’n Afrikaanse vertaling van...
10 feite oor Generaal De la Rey
Jacobus Hercules de la Rey was een van die bekendste generaals van die Anglo-Boereoorlog en bekend vir sy ridderlike gedrag en vindingryke oorlogstaktiek. Dit is ook die rede waarom hy die bynaam “Die Leeu van Wes-Transvaal” gekry het. Hier is 10 feite oor De la Rey wat jy moontlik nie...
13 feite oor Afrikaners wat jy nie geweet het nie
Afrikaners het ’n bevolking van nagenoeg 3.5 miljoen, waarvan net onder 3 miljoen in Suid-Afrika woon en waar hulle 5% van die nasionale bevolking uitmaak. Volgens oorlewering was die eerste persoon wat na homself verwys het as ’n Afrikaner, Hendrik Bibouw wat in 1707 tydens ’n onderonsie met die Stellenboschse...
5 plekke om in Pretoria te besoek!
Hier is ’n paar historiese plekke en geboue wat jy op jou “Moet-besoek-lysie” moet sit! Kerkplein Die stad Pretoria het rondom Kerkplein ontstaan, wat die plein die historiese middelpunt van die stad maak. In die middel van die plein staan die bekende beeld van Paul Kruger, wat deur Anton van...
Trots op Suid-Afrikaanse uitvindings
’n Paar merkwaardige dinge wat Afrikaners oor ons bestaansgeskiedenis behaal het: 1. Sasol (Suid-Afrikaanse Steenkool en Olie) SASOL is ’n merkwaardige suksesverhaal wat reeds uit 1950 dateer. Secunda, Sasol se hoofaanleg, is die enigste kommersiële installasie ter wêreld wat steenkool in vloeistof omskakel. Dit maak SASOL die grootste vervaardiger van...
4 LANDMERKSTOPPE WAT JY KAN BESOEK
Dit is onmiskenbaar dat daar ’n stukkie avontuur in elke Suid-Afrikaanse hart lê. Die pandemie het baie van ons van vryheid en genot beroof, maar een ding het die afgelope paar maande steeds voor ons oë afgespeel: mense se herontdekte lus vir avontuur. En daarom het ons ’n...
Drie dinge wat elke avontuurliefhebber moet beleef.
Suid-Afrika is een van die mooiste plekke ter wêreld. Met die Covid-19-pandemie wat steeds internasionale reise beperk, is dit die ideale geleentheid om ’n toeris in jou eie land te wees. Hier is drie avonture wat jy in jou eie land kan aanpak. 1. Sneeu in die Drakensberge Oor die...
Mostert se Meul – ’n historiese landmerk
Op Sondag 18 April 2021 is die ikoniese Mostert se Meul in ’n brand wat op Tafelberg ontstaan het, verwoes. Dit was die laaste werkende meul van sy soort in Suid-Afrika. Mostert se Meul is in 1796 opgerig as ’n plaaswindmeul op wat eens as die Welgelegen-plaas bekend gestaan het....
Die storie agter die Blommetjie-herdenking aan my T-hemp
Op 14 April 1968 het ’n paartjie beheer oor hul motor verloor. Die ambulanspersoneel wat op die toneel aangekom het, het die bewustelose man agter die stuurwiel aangetref en hom hospitaal toe geneem. Hy het die volgende oggend in die hospitaal wakker geword en na sy verloofde, Charlotte Marie, gevra....
Geskenkidees vir dames
Danielle Kleyn Maart is Internasionale Vrouemaand. Of jy nou op soek is na ’n geskenk vir die vrou in jou lewe se verjaarsdag, huweliksherdenking of sommer net om te sê dat jy haar waardeer—hier is geskenkidees vir enige geleentheid. Damesgeskenkboks Jy spaar R275 wanneer jy hierdie geskenkboks koop. In...
Barbierprofiel: Rand Steam-winkelsentrum
Duncan Newby-Fraser is die barbier by Republk Barbier se Rand Steam-tak. Duncan het reeds in 1992 begin hare sny in die koshuis en het oor naweke en tydens vakansies by ’n plaaslike barbier gewerk, vanaf die ouderdom van 14. Ná skool het Duncan drie jaar lank hare sny aan die...
Barbierprofiel: Jean Crossing Winkelsentrum.
Isabel is een van die haarkappers by Republk Barbier se Jean Crossing-tak. Sy werk al 35 jaar in die haarbedryf en spesialiseer die afgelope vyftien jaar daarin om mans se hare te sny. Sy het in 1985 by Pretoria Kollege begin studeer om hare te sny en haar praktiese opleiding...
Agter die skerms
Republk besoek gereeld ou fabrieke, plase met pragtige plaasdamme en bosveld-braaiplekke waar ons foto’s met ons nuutste produkte neem. Onlangs was ons by Victoria Yard in Lorentzville, Johannesburg. Dis ’n ware juweel in die middestad van Johannesburg (langs Hillbrow), waar jy veilig koffie kan drink en unieke winkels kan besoek,...