Stokperdjies vir beginners – begin só (Deel 1)
Geskryf deur: Madelein Lamb. Die Republk-leefstyl vereis dat jy jou vrye tyd met vreugde, familie en die natuur vul. Niemand het aan die einde van hul lewe gewens dat hulle meer tyd aan werk bestee het nie! Die eerste stap is om te leer om jou vrye tyd te bestee...
Top 6 Instagram-profiele wat jy móét volg
Geskryf deur Danielle Kleyn Ons wil graag die top 6 Instagram-profiele lys wat ons teëgekom het en wat werklik betekenis gee aan die woord "avontuur". Woord: Avontuur Betekenis: Voorval; Opwindende gebeurtenis Waar kom dit vandaan? Volgens die Romeine was avontuur iets wat ’n mens nie kon vermy nie en wat...
Jan – hy was reeds voor 1652 hier
Jan van Riebeeck het in 1652 met ‘n vloot van vyf skepe ‘n halfwegstasie na die Ooste asook 'n Europese nedersetting aan die Suidpunt van Afrika kom vestig het. Van Riebeeck was eintlik al in 1648 die eerste keer in die Kaap toe hy as deel van ‘n retoervloot wat...
Idees om jou kinders besig te hou!
Geskryf deur: Danielle Kleyn. Hier is ons 4 beste maniere om kinders besig te hou wanneer die skool uit is – het jy ook idees? Laat weet ons by info@republk.co.za, dan deel ons dit ook met al ons volgelinge :) 1. Binnenshuise teater Maak springmielies en kyk ’n fliek wat...
Kitsfeite oor tuinmaak (Deel 2)
Geskryf deur: Madelein Lamb. In deel 2 van ons reeks oor tuinmaak gee ons nog raad oor saailinge en hoe om jou plante op ’n omgewingsvriendelike manier te beskerm. As jy deel 1 gemis het, gaan lees gerus hoe om jou eie plantmerkers te maak en jou plante op ’n...
Kitsfeite vir tuinmaak (Deel 1)
Geskryf deur: Madelein Lamb. Hier is deel 1 van ons reeks oor hoe jy die buitelewe kan geniet deur maklik tuin te maak! Rose Een van die maklikste maniere om rose te kweek, is deur steggies te maak. Steek die roossteggie in ’n aartappel en druk dan albei in die...
Rand Stoomsentrum – ’n Nasionale Erfenis
Geskryf deur: Madelein Lamb. Republk Barbier het in Maart 2020 amptelik sy deure in die Rand Steam-sentrum in Richmond geopen. Dit is nie sommer enige sentrum nie, maar werklik ’n sentrum wat deel van ons erfenis is. Het jy geweet dat die Rand Steam-sentrum die enigste winkelsentrum in Suid-Afrika is...
Feite oor die Groot 5
Het jy geweet dat die term “Groot Vyf” oorspronklik verwys het na die diere wat die moeilikste was om te voet te jag? Hierdie vyf diere is die luiperd, leeu, renoster, olifant en Afrika-buffel. Vandag verwys die term egter op ’n sagter manier daarna om hierdie diere tydens wildsafari’s te...
10 kitsfeite oor Suid-Afrika
Geskryf deur: Danielle Kleyn Hoeveel van hierdie feite het jy geweet? Die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad is die oudste gebou in Suid-Afrika en is tussen 1666 en 1679 gebou. Die Gautengse provinsie is Suid-Afrika se kleinste provinsie, maar is verantwoordelik vir 34% van Suid-Afrika se BBP. JRR Tolkien,...
3 groot avonture vir jou emmerskoplysie!
Geskryf deur: Danielle Kleyn Aandag mede-avontuurlustiges, hier is drie aktiwiteite in Suid-Afrika wat jy beslis by jou emmerskoplysie moet voeg. Rekspring (bungee jumping) Indien jy in of naby Johannesburg bly, kan jy by die Soweto Towers gaan rekspring vanaf ‘n hoogte van 100m. Jy kan selfs ‘n DVD of foto’s...
Drie bekende besienswaardighede waar jy Republk-T-hemde kan kry!
Is jy verveeld dié vakansieseisoen? Is jy ’n natuur- en diereliefhebber, patrioties of bloot op soek na ’n dag vol pret en avontuur? Jy kan nie net dit alles by hierdie drie besienswaardighede vind nie, maar ook ons Republk T-hemde daar koop! 1. Die Voortrekkermonument:Die Voortrekkermonument is in Pretoria geleë...
Het jy al ooit werklik behoort?
Het jy al ooit gevoel dat jy nie werklik behoort nie? Wel, nou is jy deel van Republk – waar niemand voorheen werklik tuis gevoel het nie. Ons het veelsydige identiteite: ons is pa’s, prokureurs, kinders van ons ouers, Suid-Afrikaners, Afrikaners. Daarom, of jy nou in New York of Pretoria...
Top 5 kampplekke in Suid-Afrika... volgens die kenners
Die Suid-Afrikaanse landskap spog met iets van alles, van die Karoo se uitgestrekte vlaktes en Knysna se reënwoude tot egte Afrikaanse bosveld. Maar as jy die meeste uit jou volgende kampervaring wil haal, wil jy dit dan nie werklik 'n avontuur maak nie? Ons top 5-lys sluit 'n plek in...
Wat is die Republk-leefstyl?
Die Republk-leefstyl is een waarin jy jouself kan wees, waar jy jou identiteit op jou mou dra en wat getuig van goeie gehalte en klassieke styl. Republk-T-hemde en bykomstighede is vir die persoon wat hoendervleis kry wanneer hulle die Afrika-son sien sak, die een wat gehalte koop omdat dit ’n...
Beste Afrikaanse T-hemde!
Thank you to everyone who feels positively about the Republk brand! Here are a few comments from our proud followers: Baie dankie, ek het my T-hemp ontvang. Dis pragtig en ek is beindruk met die beskrywing en brief daarby" - Jacques van Centurion Baie dankie. Jul diens is verby uitstekend!...
Die Otter-staproete – Beleef die avontuur
Republk het dié foto’s ontvang van stappers wat onlangs die Die Otter-staproete in Knysna voltooi het. ’n Uitdagende 45 km oor vyf dae, te midde van van die mooiste natuurskoon. Welgedaan!
Foto’s: Nina de Villiers
Nina het hierdie foto's vir Republk gestuur. Selfs die N1-hoofweg kan op sigself 'n avontuur wees. Die N1 strek oor ongeveer 2 000 km!